FOTO: Instagram  @roz_kelly

FOTO: Instagram @roz_kelly

Het jy gehoor?

PRAGFOTO’S: Só lyk Morné Morkel se seun

Die Protea-bouler Morné Morkel en sy Australiese vrou, die blogger Roz Kelly, het bietjie meer as ’n maand gelede hul eersteling verwelkom, maar het eers dié week foto’s van hul seun op sosiale media gedeel. 

As ons so na dié Instagram-foto’s kyk, is dit duidelik dat klein Arias Flynn Morkel ’n oulike knaap gaan wees.

A photo posted by Morne (@mornemorkel65) on

Morné en Roz het verlede Desember getrou en het op 3 September ouers geword.

Lees ook