FOTO: Instagram @dunayvanheerden

Het jy gehoor?

Pragtige foto’s van Kurt Darren se Dunay en Kyrah

Die gewilde sanger Kurt Darren en sy vrou, Dunay, hou vakansie saam met hul eersteling, Kyrah, en dié pienkvoet speel alte lekker model vir haar ouers.

Die trotse pa en ma het dié foto’s van hul kleinding op sosiale media gedeel.

Kyrah se eerste dag op die strand, maar sy kan nog so lekker n kasteeltjie bou nie…..

A photo posted by Kurt Darren (@kurtdarren) on

Staan op Staan op, ek wil strand toe!! A photo posted by Kurt Darren (@kurtdarren) on

Tel my seëninge…. 1, 2 ♡♡ #blessing #baby #husband #1st #christmas #priceless #thankful #kyrahkat A photo posted by Dunay (@dunayvanheerden) on

My meisies saam met pappa in die son!!

A photo posted by Kurt Darren (@kurtdarren) on

Kyrah is verlede jaar in November gebore.

Lees nou