The Duke And Duchess Of Cambridge Depart The Lindo Wing With Their Daughter
Het jy gehoor?

Prins Charles praat oor prinses Charlotte

Prins Charles het Vrydag by ’n funksie vir die Poundbury-kankerinstituut in Engeland vir die eerste keer kommentaar gelewer oor die geboorte van sy kleindogter, prinses Charlotte, berig Popsugar

“Ek het regtig gehoop dis ’n dogtertjie!” het hy vertel. “Sy is absoluut pragtig!”

Hy het geskerts dat daar nou iemand in die familie is om na hom te kyk wanneer hy te oud is.

Die prinses is 2 Mei 2015 gebore. Haar name is Charlotte, Elizabeth, Diana, en sy is vierde in die ry vir die troon.

Lees ook: