Kate en Prins George by sy doop in Oktober 2013 FOTO: Gallo Images / Getty ImagesFOTO: Gallo Images / Getty Images

Kate en Prins George by sy doop in Oktober 2013 FOTO: Gallo Images / Getty ImagesFOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Prins George het reeds goeie maniere

Klein prins George het saam met sy ouers, prins William en sy vrou Catherine, voorspoedwense vir 2014 aan hul familie en vriende gestuur.

Dié kleinding verskyn saam met sy bekende ouers op kaartjies wat na familie, vriende en kennisse gestuur is om hulle ’n voorspoedige 2014 toe te wens. Dié briefies is aan elkeen gestuur wat dié gesin ’n geseënde Kersfees toegewens het.

Prins William studeer by Cambridge

Nie net is prins George op die kaartjie se foto nie, hy is ook deel van die boodskap in die briefie! So lyk die kaartjie:

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

Prins George kry ’n nuwe speelmaatjie

Prins George, wat verlede jaar in Julie gebore is, is nog net drie keer amptelik afgeneem – eers toe sy ma hom uit die hospitaal gedra het, later deur Kate se pa en die derde keer was met sy doop (een van die doopfoto’s is gebruik vir dié kaartjie).

Bron: Hello!