MOOISTE FOTO’S: ‘Die brug’ se William trou met sy Sumé in pragseremonie op die strand
Die afgelope naweek het ‘Die brug’-deelnemer, William Walters, ’n kommersiële duiker van Vredenburg in die Wes-Kaap, ewige trou beloof aan die liefde van sy lewe, Sumé Burger.