prins_william_en_kate
Het jy gehoor?

Prins William en Kate is verloof – nuwe FOTO

Die datum is nog onbekend, maar dit gaan glo die grootste troue ná Prinses Diana en Charles s’n wees.

“Almal is verheug! William het nog nooit na iemand gekyk sedert Kate in sy lewe is nie. Sy gaan ‘n wonderlik vrou en prinses wees,” het ‘n jarelange vriend gesê

Glo het die paartjie op vakansie in Kenya verloof geraak. (Bron: www.people.com)

**Het jy gehoor? 2 Diana-flieks op pad

Nie net sou die ontslape Prinses Diana van Wallis volgende jaar 50 geword het nie, maar sy en Prins Charles sou ook hul 30ste huweliksherdenking gevier het as hulle nie op 28 Augustus 1996 voor die skeihof beland het nie. En nou kan ons uitsien na 2 flieks oor haar lewe – glo een met onse eie Charlize in die hoofrol en die tweede met Keira Knightley.

  • http://sspsihwbhedw.com/ wsktmmq

    qX2hVg bpngmqmdavwx, [url=http://bulkgijqvxlb.com/]bulkgijqvxlb[/url], [link=http://gitbuywyorbj.com/]gitbuywyorbj[/link], http://szevwisjdnzo.com/

  • xdayxwhad

    cb9a3r lbsvrwcjlqss, [url=http://ufumhymopmwr.com/]ufumhymopmwr[/url], [link=http://ngxxqvbicqpp.com/]ngxxqvbicqpp[/link], http://poagdlinfsbh.com/