FOTO: Facebook

Het jy gehoor?

Prinses Charlene – dit ís ’n tweeling!

Prinses Charlene en prins Albert het nog nooit self bevestig dat Charlene ’n tweeling verwag nie – tot nou toe.

Toe SA se Derek Watts so paar maande gelede getwiet het dat daar dubbele geluk vir die prinses is, het dié nuus gou die internasionale media bereik. Nou, vir die eerste keer, het prinses Charlene dié nuus self bevestig, berig Hello!.

In dié eksklusiewe onderhoud met Hello! bevestig Charlene dat sy ’n tweeling verwag en dat sy “absoluut goed” voel tydens haar swangerskap.

Lees meer op Hello! se webtuiste.

Charlene se swangerskapuitrustings

Charlene kies haar uitrustings slim om nie haar groeiende baba-maag te beklemtoon nie.

FOTO: Facebook Palais Princier de Monaco

FOTO: Facebook Palais Princier de Monaco

FOTO: Facebook Palais Princier de Monaco

FOTO: Facebook Palais Princier de Monaco

Die paartjie het in Mei aangekondig dat Charlene swanger is en die koninklike babas word na verwagting in Desember gebore.

Lees ook