FOTO: Twitter @MonteCarloSBM

Het jy gehoor?

Prinses Charlene: Uiteindelik ’n baba-magie!

Prinses Charlene het bevestig dat sy ’n tweeling verwag, maar het tot dusver haar klere so goed gekies dat daar nie veel van ’n baba-magie te sien was nie.

Maar gisteraand tydens die Prinses Grace-stigting se gala in Los Angeles, kon ons sien dat die koninklike tweeling mooi groei!

Prinses Charlene en haar man, prins Albert FOTO:  Palais Princier de Monaco

Prinses Charlene en haar man, prins Albert
FOTO: Palais Princier de Monaco

Prinses Charlene by 'n jong aanhanger FOTO:  Palais Princier de Monaco

Prinses Charlene by ‘n jong aanhanger
FOTO: Palais Princier de Monaco

Prinses Charlene se swangerskapuitrustings

Charlene kies haar uitrustings slim om nie haar groeiende baba-maag te beklemtoon nie.

Die paartjie het in Mei aangekondig dat Charlene swanger is en het dié week eers aan Hello! bevestig dat dit ’n tweeling is. SA se Derek Watts het voorheen dié nuus op sy Twitter-blad gedeel. Dié tweeling word na verwagting in Desember gebore.

Lees ook