FOTO Instagram/@kensingtonroyals

Het jy gehoor?

Prinses Charlotte is twee!

Twee jaar gelede het ’n groot groep joernaliste en fotograwe buite die St. Mary’s-hospitaal gewag om die nuutste lid van die Britse koningshuis te ontmoet: prinses Charlotte Elizabeth Diana. En vandag vier die hertog en hertogin van Cambridge, William en Kate, se dogter haar tweede verjaardag.

Haar ma het dalk die Kate-effek, maar die jong prinses Charlotte vestig gereeld al die aandag op haarself. Kate het pas hierdie pragtige foto van die klein prinses gedeel.

Daar is beslis trekke van die Windsor-familie, insluitend oumagrootjie koningin Elizabeth II.

In haar kort lewe het Charlotte al speelgoed van vier presidente ontvang, onder wie oud-pres. Barack Obama van Amerika en pres. Enrique Peña Nieto van Mexico, berig The Telegraph. Die vorige Britse premier, David Cameron, het vir haar ’n boek van Hans Christian Andersen se feëverhale gegee. En sy het ook al ’n nagpakkie van die All Blacks ontvang! 

Charlotte se twee jaar in foto’s

  The Duke and Duchess of Cambridge are delighted to share new photographs of Princess Charlotte. copyright of HRH The Duchess of Cambridge.   A photo posted by Kensington Palace (@kensingtonroyal) on

The Duchess took these pictures of her daughter in April at their home in Norfolk. copyright HRH The Duchess of Cambridge. A photo posted by Kensington Palace (@kensingtonroyal) on

  The Duke and Duchess are very happy to be able to share these important family moments, ahead of their daughter’s first birthday.   A photo posted by Kensington Palace (@kensingtonroyal) on

We hope everyone enjoys these lovely photos as much as we do.. A photo posted by Kensington Palace (@kensingtonroyal) on

FOTO: Instagram / @KensingtonRoyal

FOTO: Instagram / @KensingtonRoyal

Kate, Charlotte, George en William by Charlotte se doop  FOTO: Instagram  kensingtonroyal

Kate, Charlotte, George en William by Charlotte se doop
FOTO: Instagram kensingtonroyal

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Baie geluk, Charlotte!

Lees nou

Dís in Kate Middleton se grimeersakkie

FOTO’S: Prins George en prinses Charlotte se gesinsvakansie

Prinses Charlotte se amptelike doopfoto’s