FOTO Twitter

FOTO Twitter

Het jy gehoor?

Prinses Charlotte lyk nés haar oumagrootjie!

Prinses Charlotte en haar ouboet, prins George, het beslis die kollig gesteel in Kanada. En dit ten spyte van hul ma, Kate Middleton, se asemrowende uitrustings en hul pa, prins William, se sjarme. 

Tydens die toer het ons talle oulike oomblikke van klein Charlotte en George gesien. Maar met elke foto lyk dié prinsessie meer en meer soos haar oumagrootjie, koningin Elizabeth II. En lank voordat sy koningin geword het, het die jong Elizabeth as 3-jarige op die tydskrif Time se voorblad verskyn!

queen e time cover

En op net 17 maande het prinses Charlotte ook reeds, soos haar oorgrootjie, ’n groot liefde vir diere. Verlede week, op dag 5, was hulle saam met hul ouers by ’n teepartytjie vir Kanadese militêre personeel en hul gesinne. Prinses Charlotte het spontaan na die ballonne gehardloop en ’n hasie gedruk. En prins George het homself verkyk aan die borrels wat geblaas word. Jy wil hulle net opvreet!

FOTO The Royal Family

FOTO Facebook / The Royal Family

FOTO Facebook / The Royal Family

FOTO Facebook / The Royal Family

Kyk net die ooreenkomste tussen dié twee:

FOTO Twitter

FOTO Twitter

Koningin Elizabeth II

Prinses Charlotte

Koningin Elizabeth II

Prinses Charlotte

Koningin Elizabeth II

Prinses Charlotte

Koningin Elizabeth II

Prinses Charlotte

Lees nou

Kurt Darren en Gavin Edward se babaseuns is gebore!

Kan jy die kat tussen die uile vind?

Dié 5 kleure laat donkerkoppe fantasties lyk