FOTO: Instagram / @KensingtonRoyal

FOTO: Instagram / @KensingtonRoyal

Het jy gehoor?

Prinses Charlotte se amptelike doopfoto’s

Hier is prinses Charlotte se amptelike doopfoto’s, en dis geen verrassing dat elke kiekie pragtig is nie! 

Die bekende fotograaf Mario Testino het die spesiale oomblikke verlede Sondag, 5 Julie, afgeneem. Kensington-paleis het die fotograaf op Twitter vir sy dienste bedank: “Dankie, Mario Testino, dat jy gehelp het om so ’n belangrike dag vas te vang vir die Cambridge-familie!”

Hier is die hertog en hertogin van Cambridge met prins George en prinses Charlotte in die tuine by Sandringham House.

Prins William en prins George deel ’n glimlag in die tuin.

Kate Middleton hou prinses Charlotte vas.

Lede van die koninklike familie en die Middleton-familie ná die prinses se doop.

Lees nou