Candice Swanepoel
Het jy gehoor?

QUIZ: Wie se baba is dit?

Hoe goed ken jy celeb-babas uit? Doen die toets en vind uit!

 

babas

 

Vraag van
Huidige telling:

1) Nes my model-ma, maak ek ogies vir die kamera! My ma is ...

  • Heidi Klum
  • Behati Prinsloo
  • Candice Swanepoel

1) Nes my model-ma, maak ek ogies vir die kamera! My ma is ...

Jou antwoord:

Regte antwoord:

Die Suid-Afrikaanse skoonheid en Victoria’s Secret-model Candice Swanepoel (27) het op 5 Oktober haar seuntjie, Anacã, in die wêreld verwelkom.

2) My ma is een van Afrikaans se mooiste aktrises. Haar naam is ...

  • Rolanda Marais
  • Quinne Brown Huffman
  • Lika Berning

2) My ma is een van Afrikaans se mooiste aktrises. Haar naam is ...

Jou antwoord:

Regte antwoord:

Rolanda Marais en regisseur Jozua Malherbe het in Desember vir die eerste keer ouers geword toe klein Charlotte gebore is.

3) My ma is weer swanger – hierdie keer met ’n tweeling!

  • Beyoncé
  • Kim Kardashian
  • Chrissy Teigen

3) My ma is weer swanger – hierdie keer met ’n tweeling!

Jou antwoord:

Regte antwoord:

Beyoncé het gister op haar Instagram-profiel aangekondig sy is swanger met ’n tweeling. Haar eersteling, Blue Ivy, is vanjaar vyf jaar oud.

4) My rock-ster pa is ...

  • Francois van Coke
  • Johnny de Ridder
  • Arno Carstens

4) My rock-ster pa is ...

Jou antwoord:

Regte antwoord:

Die rocker Francois van Coke en sy vrou, Lauren Badenhorst, het in November ouers geword.

5) Wie se kleuter speel so lekker bal?

  • Duane Vermeulen
  • Jean de Villiers
  • Morné Steyn

5) Wie se kleuter speel so lekker bal?

Jou antwoord:

Regte antwoord:

Dit is Duane se oudste, Anru, wat so lekker speel.

6) Ek trek net so mooi aan soos my ma ...

  • Katherine Heigl
  • Angelique Gerber
  • Rolene Strauss

6) Ek trek net so mooi aan soos my ma ...

Jou antwoord:

Regte antwoord:

Dis Angelique en haar rugbyspelerman, Jacques Potgieter, se eersteling, ook Jacques.

Jou punt

Jy moet meer lees oor celeb-babas op SARIE.com. Jou kennis is so skaars soos baba-tande!
Beantwoord weer die vrae

Jou punt

Ons sien jy lees graag SARIE.com! Jou baba-kennis maak ons net so gelukkig soos ’n baba se laggie!
Beantwoord weer die vrae

 

FOTO’S: Instagram @angeliquegerber83, @laliewild, @rolandamarais, @beyonce, @customs08, @angelcandices