Het jy gehoor?

Raai watter bekendes se voete is dit?

DAVID KRAMER se voete (bo)

David Kramer se voete

Die lys bekendes is mense van politici tot sterre, skrywers, akteurs en modelle. Sandra Prinsloo, Mark Fish, Elana Meyer, Shaleen Surtie-Richards, Basetsana Kumalo, Valiant Swart, Michelle and Riaan Garforth Venter en Gavin Rajah is maar van die name op die lys.

“Die doel van hierdie projek is om te wys watter ‘voetspoor’ daar deur hierdie mense op Suid-Afrika gelaat word,” het Debray gesê.

Sy het soortgelyke projekte in Parys en by die Château royal de Blois uitgestal met bekende Franse politici, musikante, akteurs en skrywers se voet-foto’s. Debray het ook vanjaar ‘n boek bekendgestel. l’Esprit du sport (The Spirit of Sport) gaan oor amateur-sokker in Frankryk en in Suid-Afrika.

Raai wie se voete is dit hierdie…

1.
Wenk:
Hy’s Pasella-aanbieder

2.
Wenk:
Hy’t die Nobel-vredesprys al ontvang


3.
Wenk:
Bekende vroulike model en aanbieder