FOTO: TMZ

Het jy gehoor?

Raai in watter Hollywood-swaargewig het dié jong mannetjie verander

Hy is een van Hollywood se gunsteling aksie-manne en het ook ’n draai op die Friends-stel gemaak. Hy was getroud met Demi Moore – kan jy raai wie die seuntjie is?

Die skinder-webblad TMZ het dié foto van hom as ’n jong seun in die hande gekry:

 

Ja, dit is Bruce Willis!

Bruce Willis

Hieronder is Bruce saam met sy jongste dogter, Mabel, uit sy huwelik met Emma Heming 1 maand ná haar geboorte verlede jaar. Bruce is ook pa van Rumer, Tallulah en Scout uit sy huwelik met Demi.

bruce_willis_en_mabel_630w.jpg

FOTO: Twitter