Die paartjie se uitsig tydens ontbyt in Turkye se grootste stad
FOTO:  Facebook

Die paartjie se uitsig tydens ontbyt in Turkye se grootste stad FOTO: Facebook

Het jy gehoor?

FOTO’S: Elana Afrika in Istanbul

Elana Afrika-Bredenkamp en haar man, Ian, het besluit om van Suid-Afrika se winterkoue te ontsnap en te gaan vakansie hou in die warm(er) Noorde…

Die TV- en radio-persoonlikheid Elana Afrika-Bredenkamp en haar man, Ian, is alewig aan die gang. Ian is ’n radio-omroeper by Kfm én die eienaar van ’n maatskappy. En wanneer Elana nie op die kassie of agter die mikrofoon is nie, is sy ook besig met haar eie wynreeks. Maar vir nou rus hulle in Istanbul, Turkye.

Ian en Elana praat oor saam-werk as ’n getroude paartjie

“Ek kry nie altyd tyd nie. Ek hardloop in sirkels om my stert te vang – maar dis pret!” het Elana oor al haar projekte vroeër aan SARIE.com vertel. Nou geniet Elana en Ian ’n welverdiende vakansie in die Istanbulse somer. Dit was vroeër die week 28º C in dié stad!

Só bly Elana skraal en gesond

“’n Lekker verandering van die Kaap van storms,” het Ian op Twitter gesê. Kyk net die vakansiefoto’s wat Ian en Elana, wat Maandag gevlieg het, intussen op sosiale media gedeel het. Genoeg om groen van jaloesie te maak!

Elana deel haar velsorgwenke

Elana geniet 'n verfrissende bier in Istanbul FOTO:  Facebook

Elana geniet ‘n verfrissende drankie in Istanbul
FOTO: Facebook

FOTO: Twitter (@IanBredenkamp)

FOTO: Twitter (@IanBredenkamp)

Tee-tyd in Istanbul FOTO: Twitter (@IanBredenkamp)

Tee-tyd in Istanbul
FOTO: Twitter (@IanBredenkamp)

FOTO: Twitter (@IanBredenkamp)

FOTO: Twitter (@IanBredenkamp)