FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Raai wie is die nuwe Catwoman … en Lone Ranger!

Christian Bale gaan in dié rolprent die rol van Batman vertolk. 

Ander aktrises wat oorweeg is vir die rol van Catwoman, is Gossip Girl se Blake Lively, Keira Knightley van Pirates of the Caribbean-faam en Natalie Portman.

Anne se volgende groot rol is egter 27 Februarie, as mede-aanbieder van die Oscars.

Johnny Depp is so besig, Pirates of the Caribbean 4 is nog nie eens te sien nie, of hy is reeds besig met sy volgende fliek. Hy gaan die hoofrol in Disney se aanbieding van The Lone Ranger vertolk.

Hy sien dit as ‘n geleentheid om hulde te bring aan die oorspronklike bewoners van Amerika, aangesien hulle altyd as skurke in flieks uitgebeeld word. Tipies Johnny Depp, word daar ‘n interessante invalshoek aan die oorspronklike storie gegee.

“Ek dink dit gaan baie goed wees. Dit wat ons reeds het, is baie snaaks!” het Johnny aan Perez Hilton gesê.