Het jy gehoor?

Jennifer Aniston of Barbra Streisand? Wie is wie?

In die Auguatus 2010-uitgawe van Harper’s Bazaar is dié Hollywood-aktrise pure Barbra Streisand wanneer sy hulde bring aan dié legendariese aktrise en sanger, veral soos sy in haar bekende fliek, Funny Girl, gelyk het. Vir jare al beskou Aniston vir Streisand as ‘n ikon van die silwerdoek en die verhoog.

Kuier agter die skerms van dié opwindende fotosessie:

Besoek www.harpersbazaar.com vir meer hieroor.

  • Suzaan Coetzee

    Jeniffer Anniston

  • Anna-Marie de Bruyn

    Barbara Streisand

  • Sanet Kilian

    Henrietta Gryffenberg

  • Tania Bergh

    Anel Alexander

  • Nadia

    Barbara Streisand

  • Brbara Streisand

  • Barbara Streisand

  • Alet Fell

    Ek stem. Jennifer Aniston

  • Elandi Geldenhuys

    Barbara Streisand (nie sekr oor spelling nie)

  • Christelle Pritchard

    Lady Gaga