racheltjie_de_beer
Het jy gehoor?

Racheltjie de Beer, die fliek

Dis die winter van 1890 op die De Beers se veeplaas in die Van Reenenspas. Soos die dae aangaan, die temperature daal en die spanning meer raak, gebeur daar een aand iets wat dekades daarna onthou sal word…

Die film is tans in pre-produksie. Dit beteken daar word na die draaiboek gekyk, fondse word ingesamel, die span word gekies en daar word veral na moontlike plekke vir verfilming gekyk. Die prent gaan in Afrikaans en Engels geskiet word, dus sal jy kan kies in watter taal jy daarna wil kyk.

Sluit aan by die Racheltjie de Beer-Facebookblad

  • Miemmie Prins

    Ek woon in NZ waar sal ek die DVD kan kry groete Miemmie Prins – miemmieprins@hotmail.com

  • Nicolien van As

    Ek woon in Engeland – sal ook graag wil weet waar ek die DVD kan kry.