Prins William se selfie saam met 'n aanhanger

Het jy gehoor?

Rare FOTO van prins William

Prins William (31) het 2013 se grootste trend gevolg en ‘n selfie saam met ‘n aanhanger by ‘n kerk in Sandringham geneem. Só berig Vanity Fair.

Die 12-jarige Madison Lambe was daar om die koninklike familie in te wag vir hulle bywoning van die Kersdiens toe prins William verbystap en sy hom vir ‘n foto vra. Hy het ingestem vir ‘n selfie, en omdat sy te senuagtig was, sommer self die knoppie gedruk ook! “Wat is dan beter as ‘n goeie selfie op Kersdag,” het die prins glo vir haar gesê.

Prins William ken sy selfie-etiket – hy’t twee foto’s geneem sodat sy die beste een kon kies. “Dit was pret! Ek het dit glad nie verwag nie,” het Madison gesê.

Die SARIE-span se selfies + neem ‘n selfie met jou SARIE tydskrif en ‘tag’ ons op Instagram

Mooiste foto’s van Kate en Wills

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

princewilliam_lupo_400w.jpgprins_william_en_kate

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

katetimes_630w.jpg william_en_kate_fader kate_erdem kate_en_wills_in_hollywood