VIDEOGREEP: YouTube

Het jy gehoor?

Ray en Elizma se musiekvideo al 1 miljoen keer gekyk

Die sangers Ray Dylan en Elizma Theron se musiekvideo van die klassieke liedjie “Islands in the Stream” is al meer as 1 miljoen keer op YouTube gekyk. Kyk dié video hieronder.

Albei kunstenaars is gevestig in die Afrikaanse musiekbedryf en saam het hulle nóg hoër hoogtes bereik. Hulle weergawe van die Kenny Rogers en Dolly Parton se treffer “Islands in the Stream” is ’n sensasie op YouTube.

FOTO’S: Elizma se ooievaarstee – klik hier

Hulle het die oorspronklike liedjie verwerk en vernuwe. Hier is Ray en Elizma se musiekvideo:

Die oorspronklike liedjie deur Dolly Parton en Kenny Rogers:

Watter weergawe verkies jy?

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook– of Twitter-blad!