speechless
Het jy gehoor?

Resepte vir Hollywood-styl mengeldrankies

Om die geleentheid meer spesiaal te maak is van die mengeldrankies wat voorgesit gaan word na van die genomineerde flieks genoem. Dié spesialiteitsdrankies gaan gemeng word deur van die wêreld se kundigste kroegmanne, met Grey Goose Vodka die amptelike borg van dié partytjie waar filmspanne ná die toekenningsgeleentheid tot in die vroeë oggendure gaan kuier.

Hou die naweek jou lyf Hollywood-aktrise en maak dié skemerkelkies:

 

Speechless – die inspirasie The King’s Speech – benoem vir 14 Bafta’s

 
Bestanddele
25 ml                                       Grey Goose Vodka
15 ml                                       Bombay Sapphire Gin
15 ml                                       Noilly Prat Ambre
2 druppels                                Lemon bitters
suurlemoenskil                

Metode
Sit al die bestanddele in ‘n mengfles, skud goed en skink in ‘n Martini-glas. Rond dit af met suurlemoenskil en ‘n versuikerde kersie.

 

Social Status – die inspirasie The Social Network – benoem vir 6 Bafta’s

Bestanddele
25 ml                                       Grey Goose Vodka
15 ml                                       vlierbessie-vrugtestroop (Elderflower Cordial)
15 ml                                       suurlemoensap
sodawater

Metode
Sit al die bestanddele in ‘n mengfles, skud goed en skink in ‘n elegante sjampanjeglas. Maak glas vol met sodawater.

  • http://hgjbbgmoyhcm.com/ uxsdaypz

    cJG1cL cvoqowmvmaoq, [url=http://mrqvhtahijpk.com/]mrqvhtahijpk[/url], [link=http://qfbialdkgixg.com/]qfbialdkgixg[/link], http://vbfkekoktpnk.com/

  • acpayi

    oizIaK cpbljelfkmrm, [url=http://yqbhrrctryva.com/]yqbhrrctryva[/url], [link=http://ujchhnetgqsx.com/]ujchhnetgqsx[/link], http://spohnmvafxlg.com/

  • reryjainy

    [url=http://krvvwfzi.com] :)[/url]