riaan_jacuzzi
Het jy gehoor?

Riaan Cruywagen en bikini-meisies in die jacuzzi . . .

Nee, hy’s beslis nie die kluts kwyt nie! Só adverteer hy die 33ste Loerie-toekennings, die ‘Oscars’  van die Suid-Afrikaanse advertensiebedryf, wat Sondag 18 September om 6:30 nm in Kaapstad gehou word. Dit vorm deel van Creative Week Cape Town vanaf 9 tot 18 September 2011 wat met ‘n heerlike fees die naweek van 16 tot 18 September afsluit.

* Die amptelike program van die feestelikhede oor die naweek.

* Die Loeries se kanaal op YouTube

HIER’S DIE ADVERTENSIE!

  • Amelia Ireton

    dit is awesome advertensie hehe Yoyo waazup ! hahaha

  • Cora Venter Fredericks

    Riaan , n Bok vir Sports. Eers die TV advert en nou die een. Ha ha ha (Lol !!!) :D

  • Maritha Steyn

    Nou hoekom is Riaan dan so "ge-collar" en "ge-tie"? Hy sou baie beter gelyk het in sy Speedo tussen al die bikini-meisies!!

  • Grietjie

    Jan nee die Haas Das Nuuskas man het nog nooit sy slag verloor nie!!!

  • Monique Coetzee

    Awesome!!!!!!! Lnklaas so gelag!

  • noutoenou

    Een van die oulikste advertensies in ‘n l-a-a-a-ang tyd. En met Riaan byderhand bly die snaakste advertensie selfs skoon, sonder enige kruheid nodig!

  • YatesJAIME33

    Make your life easier take the personal loans and everything you need.