riana nel die regte tyd
Het jy gehoor?

Riana Nel sing saam met Die Heuwels Fantasties

Die gewilde Afrikaanse sangeres Riana Nel het buite haar gewone genre getree en saam met die rock-groep Die Heuwels Fantasties ’n liedjie opgeneem.

riana net heuwels fantasties

Die liedjie, ‘Doen net wat ons wil’, is vandag op YouTube bekend gestel en is reeds duisende kere gekyk en honderde kere van Riana sowel as Heuwels se Facebook-blaaie gedeel.

Kyk die video hier

Hou jy van die liedjie?

  • Ja
  • Nee

Lees ook