FOTO: Instagram  Rihanna by die met Gala 2015

FOTO: Instagram Rihanna by die met Gala 2015

Het jy gehoor?

Rihanna se geel Met Gala-skepping – JA of NEE

Rihanna het aan Vogue se André Leon Talley op die rooi-tapyt vertel dat dit twee jaar geneem het om dié geel kuip te maak. En boonop het slegs een persoon het daaran gewerk, die Chinese ontwerper, Guo Pei. 

 

present!!

A photo posted by badgalriri (@badgalriri) on

Hou jy van Rihanna se rooitapyt uitrusting?

  • Ja
  • Nee