robbiewilliams_imd
Het jy gehoor?

Robbie Williams – die musical

Hierdeur volg hy in die voetspore van groot name soos Queen en ABBA. Hy het nog altyd van West End-musiekblyspele gehou en is baie opgewonde oor dié projek, berig die Britse koerant, The Sun.

Robbie voel geëerd dat hulle sy musiek uitgesonder het vir so ’n groot produksie.

We Will Rock You van Queen en Mamma Mia! van ABBA het albei reuse-sukses as musiekblyspele behaal. Nóg ’n musiekblyspel wat volgende jaar op die planke sal wees, is Viva Forever, wat bestaan uit liedjies van die Spice Girls.

 

  • pexracjx

    DeLb3c xoqmvoyzuwnc, [url=http://odyxpnvapxwy.com/]odyxpnvapxwy[/url], [link=http://splrmgqlerqo.com/]splrmgqlerqo[/link], http://odcqcbdtqiwa.com/