Het jy gehoor?

Skryf jou naam in Robert Pattinson se handskrif

Dié lettertipe is deur TwilightPoison.com ontwikkel en is gebaseer op sy handtekening. Omdat sy handtekening nie lees- of skryftekens bevat, bestaan dit glad nie in dié lettertipe nie. 

Dis iets lekkers om mee rond te speel vir alle Twilight-bewonderaars. Klik op die gallery vir verskillende frases in sy unieke handskrif.

Onthou ook om in die Julie-SARIE (vanaf Maandag 21 Junie te kry) die artikel met Rob te lees waarin hy sê dat almal ‘n paar keer in hul leeftyd verlief moet raak.

Klik hier om die lettertipe af te laai. Jy kan ook Kirsten Stewart (Bella Swan) en Taylor Lautner (Jacob Black) s’n aflaai.

Robert Pattinson-lettertipe

Kyk ook Eclipse se voorprent hier.

Lees ook oor Rob Pattinson se sangeres-suster wat ‘n liedjies saam met ons eie Arno Carstens opgeneem het.

  • Dit is uniek en persoonlik

  • Nelia Horne

    Dit is so cool

  • 8ur6VA wcdkzxworirj, [url=http://pxjcqepijhlw.com/]pxjcqepijhlw[/url], [link=http://coiqkmwmqkmt.com/]coiqkmwmqkmt[/link], http://myhhsgxuzcpk.com/

  • Minchylee

    EDWARD,JACOB EN BELLA IS BAIE BAIE MOOI.