Het jy gehoor?

Bekende akteur sê nee vir groot advertensie-veldtog!

Pattinson is deur Christopher Baily, die kreatiewe direkteur van Burberry, gevra om die nuwe gesig van dié luukse handelsnaam te wees. En hy’t nee gesê. Emma Watson is ook ‘n gesig van Burberry.

Volgens ‘n bron het Pattinson gesê: “Ek is ‘n akteur, nie ‘n model nie. Ek wil nie nou ‘n handelsnaam word nie.” Pattinson is duidelik oortuig van sy saak, hy’t nee gesê vir R11 miljoen…

Pattinson is tans besig om die finale rolprent van die Twilight-reeks, Breaking Dawn, in Brasilië te verfilm.

  • Lunéll

    Hallo,
    Twilight is verkeerd gespel onderaan hierdie artikel
    Groete,
    Lunéll Kruger

  • Gemma

    die man het duidelik genoeg geld !

  • 5P7uOT llwukaqftrmt, [url=http://ykoedrngmsgb.com/]ykoedrngmsgb[/url], [link=http://xrdadpijhutt.com/]xrdadpijhutt[/link], http://zvxbfvkceokw.com/