FOTO Instagram / @zoekravitz

FOTO Instagram / @zoekravitz

Het jy gehoor?

Rocker-pa’s en hul aktrise-dogters

In Hollywood volg akteurs se kinders dikwels in hul spore. Maar wanneer dit by musikante kom, veral die rocker-pa’s, is hul dogters eerder voor die kamera as die mikrofoon.

Hier’s ’n paar rocker-pa’s en hul aktrise-dogters:

Britse musikant Phil Collins en sy dogter, Lily Collins

 

Aerosmith se hoofsanger, Steven Tyler, en Liv Tyler 

 

Lula’s first set visit !!!! #theleftoversAustralia season 3 A photo posted by Liv Tyler (@misslivalittle) on

 

Lenny Kravitz en Zoë Kravitz  (sy sing ook)

 

Mine. A photo posted by Zoë Kravitz (@zoeisabellakravitz) on

Every day is Father’s Day. @lennykravitz I love you so. Thank you for being the very best

A photo posted by Zoë Kravitz (@zoeisabellakravitz) on

 

Billy Ray Cyrus en sy sangeres/aktrise-dogter Miley Cyrus 

 

Crisis in Six Scenes directed & written by the star of the show Woody Allen , coming September 30 to Amazon A photo posted by Miley Cyrus (@mileycyrus) on

 

Da real BB MC

 

A photo posted by Miley Cyrus (@mileycyrus) on

Lees nou

VIDEO: Nadia en David in Rome

Uma se dogter óók ’n model

Suid-Afrikaners presteer