Het jy gehoor?

Roger Federer nuwe gesig van Moët & Chandon

Dit is ‘n geweldige eer om Moët & Chandon se ambassadeur te wees, en ‘n uitnodiging om deur te wees van ‘n baie luukse tradisie,” het Roger gesê. “Dit was nog altyd die sjampanje-keuse van internasionale baanbrekers, en ek is trots om te assosieer met ‘n handelsmerk wat, soos ek, streef na sukses,” het hy gesê.

Tien jaar gelede sou ek te jonk gewees het vir só ‘n geleentheid. Ek dink die harde werk wat Moët oor ‘n lang periode gedoen het, het ek in ‘n kort tydjie gedoen. Ek werk ontsettend hard, tog laat ek dit baie elegant en maklik lyk. Dieselfde geld vir ‘n handelsmerk soos Moët & Chandon. Ek voel baie geheg aan hulle, en hulle aan my,” het hy verder gesê op The Australian se webblad.

Kyk die video van die agter-die-skerms-aksie