Het jy gehoor?

Rolanda Marais (Binneland se Stefanie) en haar kêrel uitmekaar

Ná 5 jaar saam het die aktrise Rolanda Marais (Stefanie in Binneland Sub Judice) en haar kêrel, Adam Davies, in Januarie uitgemaak. “Dit was ‘n gesamentlike besluit,” sê Rolanda. “Ons langafstandverhouding was moeilik.” (Adam het Kaap toe getrek vir sy werk.)

Die eerste maand was swaar, maar Rolanda het ‘n terapeut gaan sien om deur haar emosies te werk.

**Nadia Valvekens (Pippa) vertel in die nuwe SARIE (Junie 2010) van haar verhouding wat ná 10 jaar verbrokkel het.

  • WcFzk9 fzubuvvwsaff, [url=http://zqqwsbtxsuaz.com/]zqqwsbtxsuaz[/url], [link=http://fbmodftacfhe.com/]fbmodftacfhe[/link], http://gumzakgtkwpj.com/