FOTO Instagram / @rolandamarais

Het jy gehoor?

Rolanda Marais spog met haar pragtige Charlotte

Die pragtige aktrise Rolanda Marais en haar regisseur-man, Jozua Malherbe, het verlede week hul eerste huweliksherdenking gevier, kyk hul troufoto’s hier. Dit was ’n jaar wat klomp nuwe avonture ingehou het – insluitend ouerskap. Hul eersteling, Charlotte James, is nou byna 10 weke oud.

Rolanda het die oulikste foto’s van klein Charlotte op Instagram gedeel. Kyk net hoe skattig is sy!

My menspop … #mommyvibes #8weeks4days

A photo posted by Rolanda (@rolandamarais) on

#tummytime

A photo posted by Rolanda (@rolandamarais) on

Droomland..#slaapmykindjie

A photo posted by Rolanda (@rolandamarais) on

Spent most of my birthday yesterday with the best gift ever….

A photo posted by Rolanda (@rolandamarais) on

Niks kan mens voorberei vir hierdie liefde nie… #myliferightnow #moederskap

A photo posted by Rolanda (@rolandamarais) on

Stand van sake… #charlotteshappyplace

A photo posted by Rolanda (@rolandamarais) on

Baie geluk, Jozua en Rolanda!

Lees nou

Emma Stone en Andrew Garfield herenig

Bekendes se nuwe haarstyl: Kan jy nou jou haarborsel weggooi?

4 nuusstories vir vandag, 13 Februarie 2017