Rolene Strauss

FOTO Marijke Willems

Het jy gehoor?

Rolene Strauss is swanger!

Sy is nie net mooi en slim nie, maar binnekort gaan dié voormalige Mej. Wêreld, Rolene Strauss, vir die eerste keer ma word!

Rolene het dié goeie nuus met Huisgenoot gedeel.

Sy en haar man, D’Niel Strauss, is in Februarie vanjaar op Somerset-Wes getroud. Sy voltooi nou haar mediese studies by Kovsies.

Baie geluk, Rolene en D’Niel!

Rolene is ons voorbladster van die Augustus-uitgawe, nou te koop. Sy gesels met ons oor haar lewe ná Mej. Wêreld.

rolene strauss augustus 2016

Lees nou

Adele se dieet – en dit wérk glo!

10 modewenke vir lang vroue

Glas wyn vir jou brak? Ja!