FOTO: Instagram  rolenestrauss

FOTO: Instagram rolenestrauss

Het jy gehoor?

Rolene Strauss verloof!

Mej. Wêreld Rolene Strauss is verloof!

Dié Suid-Afrikaanse skoonheid het vanoggend op sosiale media platforms aangekondig dat sy verloof is.

rolene strauss

Huisgenoot berig dat sy en D’Niel Strauss, haar kêrel van byna drie en ’n half jaar, in 2016 gaan trou. Lees meer op Huisgenoot se webtuiste.

Baie geluk Rolene en D’Niel!