romanz4
Het jy gehoor?

Romanz bereik platinum!

‘n Jaar terug het hulle nog nooit saamgewerk nie, en nou het die vier jong manne van Romanz platinum-status behaal. Hul CD, Met my hele hart, het die 40 000 verkopemerk verbygesteek. Hulle het in ‘n verbasende kort tydjie SA’ners se harte gesteel.

Baie geluk!

Hul konsertdatums vir Junie en Julie is:

Kriel
13-Jun-2009
Kontakpersoon:
Amelia
082 828 4968
Fairlands
19-Jun-2009
Kontakpersoon:
Maryke
082 882 6350
Kirkwood
28-Jun-2009
Kontak:
Kirkwood Wildsfees
042 230 0066
Nelspruit (Innibos)
02-Jul-2009
2-4 Julie
Kontak:
Innibos
013 741-5294
Bloemfontein (ATKV)
30-Jul-2009 – 1 Augustus
Kontakpersoon
Johan Esterhuizen
011 919 9059
Leeuwdoornstad
07-Aug-2009
Kontakpersoon:
Michele van Zyl
018 581 1135

Besoek hul webtuiste by www.romanz.co.za vir meer