Het jy gehoor?

Romanz-ster sonder stem

Kaapstad –

Bullock het die gehoor verras toe sy by die Spike TV Guy Choice Awards opgedaag het om ‘n toekenning vir verhoogkunstenaar van die jaar te ontvang.

– Vir die volledige storie besoek Times Live.

Sandra101 – wat jy moet weet!

Sandra Bullock het Saterdagaand vir die eerste keer in die publiek verskyn sedert die nuus van haar man, Jesse James se ontrouheid bekend gemaak is.