Het jy gehoor?

Rooikop of blondine? Watter CD-voorblad kies jy vir Nedine?

Noem die naam Nedine Blom en mense vra dadelik: “Rooikop-Nedine?”

Want die afgelope agt jaar is dié Afrikaanse sangeres se vlamrooi kapsel haar handelsmerk – net so deel van haar as haar Supercool-CD’s, wat veral gerig is op tweens (7 tot 12 jaar).   

Maar nou is dit tyd vir ’n verandering.

Nedine stel in Augustus ’n nuwe CD bekend genaamd My inspirasie vir my vriendin, waarop sy in haar sopraan-stem ligte klassieke liedjies sing.

“Dis spesiaal vir die vriendinne in ’n vrou se lewe, want hulle inspireer ons. Die eise wat die lewe aan ons stel, is dikwels oorweldigend en tydens laagtepunte hou vriendinne my staande. Sonder hul ondersteuning sal ek hulpeloos wees.”

Om met die CD saam te val het sy besluit om vir die eerste keer in byna ’n dekade haar hare te laat groei en aar-
beiblond te kleur. Vir eers gaan sy ’n rooi pruik dra vir haar Supercool-optredes.

En wat ’n transformasie!

* Help haar om die régte CD-voorblad vir haar nuwe CD te kies. Stem vir jóú gunsteling-voorkoms: rooikop of blondine? Vul die vorm hieronder in om te stem.

Watter voorblad verkies jy?

* Gaan luister ook na haar SARIE-liedjie, ‘My inspirasie’, op www.nedineblom.co.za

  • Engela van Antwerpen

    Nadine,

    Jy’s so ‘n pragtige mens!

    My gevoel oor jou nuwe voorkoms is baie positief. Die rooikop is baie fun, funky, uitbindig, opgewonde, wakker, vol lewe – dit als het saam met die ‘kinder gees’ gegaan. Ek dink dat met die nuwe voorkoms jy reg inval met die ‘sopraan-stem ligte klassieke liedjies’. Die blond gaan saam met klassiek, stylvol, vertroue, ‘n rustigheid, ‘n blonde ambisie – maar als nogsteeds jonk van gees.

    Dit sal nie regtig n ‘verandering’ wees in wie jy is nie, net ‘n nuwe, positiewe en verwagte fokus verskuiwing met jou liedere en wie jy teenwoordig.

    Dit gaan stunning wees! Baie koppe wat gaan draai 🙂

  • Allen Knibbs

    Nicole Kidman se voet ! Nedine Blom is baie meer aantreklik, en boonop is sy eg Suid Afrikaans en ons eie mens !
    Die goeie boodskap van Jesus wat sy al vir soveel jare aan ons jongklomp oordra ( met die rooi hare ) is fantasties, maar ek dink die Blond is iets vars en ons álmal weet wat ‘n nuwe kapsel aan mens se kop ( aan die binnekant ) doen ! Mens voel sommer lekker wanneer mense dit agterkom.
    Ek dink dit verg baie selfvertroue vir ‘n persoon in die Vermaaklikheidsbedryf om vir die eerste keer in 10 jaar so ‘n gedaante-verwisseling te “tackle” ( skuus die Engels, ek dink nou net Rugby…:) en die Blond sal beslis by die Album pas !
    Aan die anderkant, glo ek, kan Nedine se hare maar enige kleur of lengte wees; dit is haar borrelende, pragtige persoonlikheid waarvan ons hou; die hare is vir my net ‘n bysaak 🙂
    NB: Wie is Nicole Kidman ? ( grappie )
    Nedine mag maar 🙂

  • Lizette Atterbury

    Die blonde voorkoms is baie stylvol, vroulik en sag. Daar is iets besonders aan daardie foto.

  • Lynn-Marie Moller

    Hallo Nadine, die blond lyk regtig baie mooi en ja, die blond is sag en klassiek maar jy wil wel graag jou cd ook adverteer en die oomblik as iemand die "rooi" sien, weet hulle dit is Nadine en die blond moet mens twee keer kyk om die gesig te plaas.
    Die rooi lyk pragtig en is opvallend en indien iemand nie weet van die cd nie maar op die cd rak kyk, gaan hulle jou raaksien en die opskrif van die cd lees en omdraai.. en en en en….
    Maar altwee lyk wel pragtig alhoewel ek die rooi die meeste van hou.

  • Driekie

    Die rooikop Nadine is vir my die mooiste, miskien omdat dit deel is van haar handelsmerk. Ek sal die die blonde CD omslag met haar verbind nie.

  • Lynn-Marie Moller

    Hi Nadine,
    Die omdraai van die cd meen nie omdraai en loop nie! Dit meen omdraai en kyk wat agterop staan, en en en koop!
    En die gesig twee keer plaas, ons ken nie die "nuwe" sangeres nie……

  • Monique Neethling

    Nedine is pragtig met haar rooi hare! Dis min dat mens vroue so sprankelend en stylvol met n rooikop sien… Die blond is mooi en sag, maar lyk vir my baie soos Andriette… Ons het genoeg blonde sangeresse!

  • Carine

    Blond laat nadine rock!!Baie mooi!!

  • SommerNetEk

    Beslis ROOIKOP! Baie mooi – warm! Dis jy, dis Nadine!

  • louise Barnard

    Baie beslis die rooi. dit is net jy en ons het net te veel blondine’s. maak hulle sommer nog rooier. Ek as make-up artist verkies dit rooi bly by dit girl. Blond is nie jy nie en die rooi hare gee jou oe en vel geweldig mooi en warm voorkoms. Jy lyk pragtig in die rooi.

  • Judy

    Jou handelsmerk is beslis die rooi vurige hare, baie mense gaan jou nie herken nie. Die rooi is definitief ietsie "anders" in ons vermaakwereld, blond is so allerdaags. Bou voort op ‘n suksesresep meisie.

  • Laura Appelcrijn

    Nadine- Rooikop dis wat jy is en dit pas beter by jou gelaatskleur van jou gesig.

    Rooier hoe mooier vir jou!!

  • Marisa

    Beslis rooikop! Pas haar perfek. En ook by haar sprankelende persoonlikheid.

  • Chrissie

    Nee, sy moet ‘n rooikop bly, dit is beslis haar handelsmerk. En nie enigeen kan wegkom met sulke rooi hare soos sy nie. Wie wil inelkgeval blond wees? 🙂

  • Nelda Vorster

    Nedine is pragtig net soos sy is. Rooikop en al. Haar eie handelsmerk…..borrellend. Die blond pas haar net so eksie perfeksie. Wat ‘n beeldskone mens. Dink net almal ken Nedine as die Vlammende rooikop. Dit is nogal ‘n moeilike keuse.

  • Zenia Roodt

    Niks fout met die rooi nie, ek hou baie daarvan, maar jul aanhaling dink ek, maak die besluit: vir die 1ste keer in byna ‘n dekade… almal ken al die pragtige rooikop Nedine, ‘n verandering soos hierdie is dan net ‘n goeie besluit met gesonde waagmoed soos wat mens mos maar ‘n nuwe CD ook aanpak! Dus: ‘n nuwe CD, nuwe voorkoms, nuwe begin, nuwe luisteraars wat deur die pragtige blondekop betower is. Dit plaas maar net weer die aandag op… "haai kyk, dis mos…"

  • Bertha Mocke

    Nedine, jy is pragtig – rooi of blond! Bly die borrelende, energieke mensie wie jy is. Seën en liefde xx

  • Petro

    Ek stem vir die blonde Nedine. Dit het tyd geword vir ‘n verandering, alhoewel ek net ‘n donkerder blond sou verkies. Sy bly pragtig.

  • Louise Kotze

    Rooikop pas beslis die beste by haar gelaatskleur en persoonlikheid!

  • Debbie Pretorius

    Die blonde foto se grimering is nie mooi nie en haar hare te geel. Ek sou nie weet wie se CD dit is nie. Dit lyk amper of dit ‘n nuwe cd is vir Andriette Norman eerder as Nedine. Elke tweede afrikaanse sangeres is in elk geval blond, en ons is al so moeg daarvoor. Die rooikop foto is vir my die mooiste foto.

  • Zelma

    Rooikop! Die blond laat haar gesig vet lyk en rooikoppe het meer pret!

  • Sandri

    Albei is pragtig, maar ek sal stem vir die Rooikop!!

  • Mae Schonken

    Nadine, met die rooi hare kom die gesig se prentjie so pragtig deur. Alles lyk helder en die oe vertoon pragtig. Die rooikop bring die mooi en skoonheid in jou uit. Sterkte met die CD, weet dit sal suksesvol wees, veral met die pragtige omslag met die rooikop !!!!

  • Linda van Rensburg

    Sjoe, dis moeilik om te besluit. Moet sê, ek dink die rooi hare gee meer kleur aan jou vel en bring jou oe se kleur meer uit. Jou handelsmerk is VLAM my skat – maar gaan dit oor rooi of blond? Rooi of pienk haarkleure maak jou uitstaan waar blond en brunette algemeen is. Solank jy nie jou borrelende self ook verander nie, wat maak haarkleur nou eintlik saak?

  • Jessica Harmse

    Ek kan nie besluit nie altwee is pragtig altwee pas jou pragtig
    My 2jarige dogtertjie se natuurlik die blonde kop is nie Nedine nie net die rooikop, dis maar hoe ons jou leer ken het en veral die kids, maar dis volwasse cd so die blond is pragtig vir jou cd

  • Natasha

    Beslis die die blond. Dit bring jou glimlag so pragtige uit en dis so n sagte foto. Baie stylvol!!!!

  • Christelle van Staden

    Die blonde voorkoms is ‘n wonderlike nuwe sagte beeld. Dis pas haar perfek. En ‘n verandering is mos altyd lekker!

  • Adeline Brooks

    Sjoe as mens vinnig na die blonde Nedine kyk lyk dit soos Andriette. Andriette is ook pragtig maar ek verkies Nedine met die rooi.

  • Charlene Lodewyk

    Beslis die rooikop, pas perfek by jou, Nadine !!!! xxx

  • Michelle van der Merwe

    Defnitief rooikop, dit lyk sprankelend soos haar persoonlikheid en gee haar look die ekstra wow by die kinders.

  • Cornell Oosthuizne

    Defnitief die rooikop. Dit is jou handelsmerk Nadine. En ja, jy lyk nogal baie soos Nicole Kidman, maar jy is maar net te pragtig met jou rooihare! as ek aan jou dink, sien ek die pragtige vlamrooi hare. Daarom is my vlamrooi!!

  • Theresa Grobbelaar

    Ek verkies die rooikop voorkoms. Sy sprankel absoluut!

  • Yolandi North

    Nadine lyk te gewoon met die blondekop. Ek’s mal oor die rooi!

  • Yolandi North

    Nadine lyk te gewoon met die blondekop. Ek’s mal oor die rooi!

  • Caron Duvenage

    BESLIS ROOIKOP

  • Joeline Rostoll

    Rooikop ! Dit pas. Blond lyk 10 jaar ouer

  • Ellen Saif

    Baie beslis die blond dit laat haar baie goed lyk en sy lyk vir my meer volwasse maar tog nie oud nie.

    Good girl keep it up.

  • Adri Muller

    Die rooi is baie meer treffend en aksentueer jou gesig beter – dit is juis dit wat jou uniek maak!

  • Karin Pelser

    Definitief die rooikop – die blonde hare laat haar te "vaal" lyk!

  • Sandra Kotze

    ek se sy is so pragtige mens rooi/blond/swart/groen dit sal haar pas want haar hart behoort aan JESUS HY sien haart reinhart en niehaar rooi/blond hare nie

  • Eileen de Beer

    Blond is baie mooi !!!!

  • Christa Lemmer

    Defnitief rooi – Hoe rooier hoe mooier!

  • Taschja

    Rooikop! Dis hoe mens haar ken en sy UITSTAAN! Die blond is so….allerdaags.

  • Bernita

    Rooihare definitief. Sy straal meer selfvertroue uit. Net nie oranje nie, haar hare is soms net te oranje

  • JANINE

    ROOI ROOI ROOI!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • JANNETTA SMIT

    Rooikop. Daar is net iets wat uit kom wat anders is as die blonde kop. Miskien bring dit die gelaatskeur en persoonlikheid. Haar vel ondertoon sê dat sy better pas by rooi as blond. Haar sprakende/borrelende/
    energieke persoonlikheid kom na voor met die rooi. Sy lyk pragtig. Bly soos jy is. Almal ken jou soos jy is en dit het jou sukses gemaak. Ons is lief vir jou. xxxxx Seën wense met die nuwe CD.

  • Tania Oosthuizen

    Die blond lyk baie sag en stylvol maar ek stem defnitief vir die rooi, sy lyk baie meer sprankelend en jonk, net soos sy is.

  • Hettie

    Rooi hare bring haar pragtige oe uit en haar ligte vel lyk ook beter daarmee.

  • Sue Powell

    Nadine, ek dink beslis die rooi kapsel, dit laat jou varser lyk en gee jou ‘n warm voorkoms.

  • Wilhelmina Haumann

    Beslis die ROOIKOP – ken jou al jare so en blond sal nie ‘n aanwins wees nie – sal miskien ook jou aanhangers verwar – jy straal ook warmte uit met die rooi hare.

  • Nelize Seeger

    Nadine, jy is ‘n stunning mens met ‘n pragtige gesig. En ek dink enige haarkleur sal by jou pas. Die rooi was opwindend en funky! Maar hierdie blonde hare gee aan jou voorkoms ‘n ander dimensie. Jy lyk sag, vroulik en ek wil amper sê geheimsinnig, so asof jy iets weet wat ons nie weet nie. Ek dink die BLOND is amazingly stunning!!!

  • ANNA LEMMER

    Blond doen die ding…

  • Elma Kuyler

    As jy die foto met blonde hare apart sou sien sou jy nie dadelik kliek dat dit Nadine is nie. Blonde hare omring nie mens se gesig nie maar laat dit omtrent vervaag terwyl rooi, swart, bruin hare jou gesig omring en die aandag direk op jou gelaatstrekke vestig. Soos jy ouer word moet jou hare eintlik ligter met die plooitjies wat bykom maar Nadine by jou is daar nog nie plooie nie so Rooi is in. Daar is in elk geval te veel blondines in die vermaakbedryf.

  • Joretha Meyer

    Ek het eers gedink die rooi, maar as ek oor en oor kyk dan is die blond vir my al hoe mooier, dis spreek beelde van vars en nuut! Dis lekker om bietjie ‘n ander sy te sien! Hoekom verander produkte hulle voorkoms, dis mos om dit intresant te hou en die publiek se oog te trek! Maar altwee lyk ewe mooi! Hulle moet net bietjie die gesig op ‘n ander hoek afneem, sy lyk baie naby aan Andriette Norman!

  • Nicorien

    Hoe rooier hoe mooier.

  • Melinda

    Nadine, baie beslis die Rooi!!

  • Greta

    Ek dink dat as n oud-haarkapster, kan ek uit my hart uit se, dat die blond pragtig is, maar dat die rooi, baie meer vleiend vir jou gelaatskleur en jou pragtige oe is!!!

  • Louise

    Rooikop!!! Dit lyk stunning!!

  • simone

    ROOI!

  • Leonie

    Nadine, jy is pragtig. Altwee haarstyl kleure pas jou – maar die rooi laat jou sprankel – en die blond bring ‘n ander sagte dimensie in jou gesig na vore.
    Ek dink jy moet met altwee kleur speel soos wat dit jou situasie pas – altwee is pragtig.
    Rooi in hierdie geval is die wenner – jy lyk stunning. Voorspoed met jou CD.

  • Veronica Taljaard

    Die fotos is van twee ‘angles’ geneem. Die blond laat jou gesig sagter lyk maar die rooi doen dit DEFNITIEF vir jou. Ag jong. Eintlik maak dit nie saak nie. Jou persoonlikheid doen die ding. Jy gaan in elk geval koppe laat draai. Ek WIL SO GRAAG rooi hare he, maar dit gaan my ‘n fortuin kos omdat my hare so gou groei en ek moet 2 kleure meng om jou kleur te kry. Ek sal maar julle rooikoppe begeer en waardeer. Geluk met jou nuwe CD!

  • Magda Opperman

    Definitief rooi!!!! Dit bring die kleur van jou oe baie mooi uit!!!

  • PETRO

    ROOI !!!

  • Rozanne

    Definitief Rooi! Dit helder jou gesig op en laat jou sprankelend lyk!

  • Belinda

    Altwee foto’s is pragtig, maar my gunsteling is die rooikop. Dit pas by die borrelende jy! Maar ek verstaan ook dat jy dalk lus is vir verandering, veral met die nuwe album se tema in gedagte. Wat jou keuse ookal is, ek dink jou aanhangers sal jou besluit respekteer. Alle voorspoed!

  • Marie Labuschagne

    Ek stem defnitief vir "ROOIKOP"

  • Marietjie van Velddrif

    Nadine…jou beeld in die media is gevestig in vreeslose ROOI.Ek sou maar bly by rooi as dit ek was allowel jy super excellent lyk in BLOND..sag…soos ‘n engel. Solank jy aanhou om ons Heer te dien met jou great talent is alles cool.

  • ANTOINETTE

    JY LYK PRAGTIG MET JOU ROOI HARE! SO ROOI KOP SAL DIT WEES.

  • Lenie Barnard

    Blond, blond en nogmaals blond!! Jy lyk pragtig. Nicole Kidman kan gaan slaap en dan kan sy nog steeds nie droom om so mooi soos jy te lyk nie!

  • Este Mostert

    Nadine jy lyk 10jr jonger met die blondekop. Jy bly pragtig maak nie saag waater kleur jou hare is nie, dit sal aanpassing wees, want die mense is die rooikoppie gewoont netso kan hulle an die blondekop gewoond raak. Jy is pragtig.