FOTO: Twitter  @goldenglobes

FOTO: Twitter @goldenglobes

Het jy gehoor?

ROOITAPYT-MODE: Die 5 wat-het-hulle-gedink-rokke by die Golden Globes

Ons modespan het vanoggend hul 10 mooiste rokke van die Golden Globes gekies. En dié 5 het ook die oog gevang – maar vir heel die verkeerde redes. 

Hier is ons modespan se keuse vir die 5 wat-het-hulle-gedink-rokke by die 72ste Golden Globes gisteraand in Los Angeles.

Jane Fonda

Op 77 is sy steeds pragtig en het ’n lyf wat skrik vir niks, maar die rok pas nie by haar elegante styl nie.

Beautiful and funny, Lily Tomlin and Jane Fonda ruled the stage at the #GoldenGlobes. | photo by @douglasfriedman #thefacinator

A photo posted by instylemagazine (@instylemagazine) on

 

Lena Dunham

Lena is een van die jong talentvolle aktrises, maar sy is nie bekend vir haar styl nie. Dié Girls-skrywer, -vervaardiger, -regisseur én-aktrise se rooi rok is beter as haar vorige rooitapytkeuses, maar dit is net effens te groot vir haar.

FOTO: Twitter  @goldenglobes

FOTO: Twitter @goldenglobes

 

Kate Mara

Die rok is vuurwarm. Maar die belt?

 

Zosia Mamet

Die Girls-aktrise se peplum-styl het net nie haar lyf op die regte plek gesny nie.

FOTO: Twitter  @goldenglobes

FOTO: Twitter @goldenglobes

 

Lana del Rey