FOTO Instagram / @rosiehw

FOTO Instagram / @rosiehw

Het jy gehoor?

Rosie ís toe swanger

Die Britse model Rosie Huntington-Whiteley se aanhangers bespiegel reeds sedert die begin van die jaar of sy swanger is. En nou het die Engelse roos dit bevestig!

Rosie het ’n foto van haarself met ’n sigbare bababoepie op Instagram gedeel. En raai wie het die foto geneem? Niemand anders nie as haar aksiester-verloofde, Jason Statham. Sy is swanger met hul eersteling.

Very happy to share that Jason and I are expecting!! Lots of love Rosie x Photo by @jasonstatham

A photo posted by Rosie Huntington-Whiteley (@rosiehw) on

Die paartjie is al sedert 2010 bymekaar en het verlede jaar stil-stil verloof geraak.

Lees nou

Angelique Gerber se gesondwees-geheim

Proteas-babas: Kyk hoe lyk hulle nou!

Bekendes se nuwe hare