banner
Het jy gehoor?

Rugby is groot! Hier’s die CD

Dié album het binne net twee dae goue status bereik, en met slegs 42 dae tot die groot afskop in Nieu-Seeland, loop die rugbykoors hoog.

Liedjies van topkunstenaars soos Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Theuns Jordaan, Robbie Wessels en Jay is op die album. Lianie May het ook ’n liedjie, “Bekhou, kophou”, wat bewys dat die vrouegeslag net so bankvas agter die manne in Groen-en-goud staan.

Dit is musiek wat jou hart trots laat klop en soms die lagspiere sal laat prikkel.

Luister hier na ’n voorsmakie van die liedjie “Een vir almal”.

  • Jaco

    Seker weer musiek waar almal dieselfde "backtrack" gebruik… hou verby dankie!

  • Gezina.

    Dis nou Springbokke so na my hart !

  • Gatvol

    Ai tog, nog n’ klomp backtrack-sangers wat wil incash op die WB.. KOTS!

  • Gatvol

    Ai tog, nog n’ klomp backtrack-sangers wat wil in-cash op die WB.. KOTS!

  • Mariette

    Net een woord!! Great. Baie nice. Dankie ouens.

  • zandre

    Go bokke bring dai beker huis toe