FOTO: Getty Images / Gallo Images / Christian Wrangsten / EyeEm

FOTO: Getty Images / Gallo Images / Christian Wrangsten / EyeEm

Het jy gehoor?

Rugbyster Nizaam Carr trou

Die Springbok-rugbyspeler en Stormers-kaptein Nizaam Carr het die naweek getrou. 

Nizaam en Ae’esha Taliep het gister ’n tradisionele Moslem-huwelikseremonie afgelê. Hulle is albei 24 jaar oud en is al sowat 2 jaar ’n paartjie.

Nizaam

Bronne: Die Burger, Daily Voice