FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Ryan Reynolds maak sy Instagram-debuut

Ryan Reynolds het Maandag sy Instagram-debuut gemaak, berig E!News

Die 38-jarige akteur se eerste (en enigste) foto op dié sosialemedia-platform is van sy opkomende fliek, Deadpool.

Stuck the landing. With my mouth.

A photo posted by Ryan Reynolds (@vancityreynolds) on

Dit blyk dat Ryan baie van sy eie waagtoertjies in dié aksiebelaaide fliek doen.

Alhoewel sy Instagram-blad net ’n paar dae oud is, het hy reeds duisende volgelinge. Ryan volg net drie mense. Vroulief Blake Lively is natuurlik een van hulle.

Bron: E!News

Lees ook