168621666
Het jy gehoor?

Ryan Seacrest gaan uit met SA-model

Seacrest blyk oor die verbrokkeling van sy drie jaar lange verhouding met Julianne Hough te wees. Hulle is in Maart vanjaar uit mekaar. Volgens berigte gaan hy nou met die Suid-Afrikaanse Sports Illustrated-model Dominique Piek uit.

Dominique Piek

Piek se verhouding met Star Trek Into Darkness-akteur Chris Pine het ná ‘n jaar ook verbrokkel.

Piek en Seacrest is al ‘n paar keer saam gesien waar hulle ‘n romantiese aand uit geniet.

“Dominique en Ryan het al ‘n paar keer saam uitgeëet, soms sommer twee keer per week. Hulle kom baie goed oor die weg,” het ‘n bron vertel.

Lees meer by Dailymail.co.uk