FOTO Instagram / @RyanSeacrest

FOTO Instagram / @RyanSeacrest

Het jy gehoor?

Ryan Seacrest speel ‘strooimeisie’

In 2008 het die Amerikaanse akteur Patrick Dempsey in die romantiese komedie Maid of Honor gespeel. In die fliek vra sy beste vriendin (gespeel deur Michelle Monaghan) hom om haar maid of honor te wees. Agt jaar later en die bekende aanbieder Ryan Seacrest het man of honor, oftewel hoof-strooimeisie, by sy kleinsus se troue gespeel.

Ryan het die rol met trots aangepak en voor sy suster, Meredith, se troue het hy gereeld foto’s van sy taak as “strooimeisie” op sosiale media gedeel.

Saterdag het die grootdag plaasgevind.

Kyk net die oulike foto’s wat Ryan gedeel het:

man of honor duty #1 – make sure she’s got the dress. check!

A photo posted by Ryan Seacrest (@ryanseacrest) on

The day your sis grows up…man of honor bride workout first stop

A photo posted by Ryan Seacrest (@ryanseacrest) on

trying to fit in… final countdown!

A photo posted by Ryan Seacrest (@ryanseacrest) on

Congrats to Meredith on your amazing day and welcome to the family Jimmy! (Photo by @loveandwolvesco.)

A photo posted by Ryan Seacrest (@ryanseacrest) on

Lees nou

Wonder Woman Gal Gadot swanger

Die wêreld se aansteeklikste treffer is …