ryk neethling lees nou blocks
Het jy gehoor?

Is Ryk Neethling verloof?

Die voormalige Olimpiese swemmer Ryk Neethling se meisie, Sahar Biniaz, het ’n foto op Facebook gedeel waarin sy ’n reuse-diamantring aan haar ringvinger dra.

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Sy het by dié foto geskryf dat dit vir haar baie lekker is om vir Ryk in Vancouver, Kanada (haar tuisdorp), rond te wys.

Baie van haar vriende en aanhangers neem dadelik aan dat dit ’n verloofring is, al het sy of Ryk nog niks bevestig nie. Tog stroom die gelukwensings in.

Wat dink julle? Lui die trouklokkies vir ons sexyste swemmer? Lees hier wat het Ryk oor Sahar in ‘n onderhoud met SARIE.com gesê.

Lees ook