Het jy gehoor?

SA bekendes se verloofringe – Deel 2

Ons verkyk ons altyd aan oorsese bekendes se verloofringe, maar ons celebs op eie bodem se ringe is net so mooi!

Hier is van die mooiste ringe van ons celebs.

Karlien van Jaarsveld

Karlien en dereck verlowing 2012

Karlien van Jaarsveld

Kyk na Karlien en Derick se trouvideo HIER

Zetske van Pletzen

Zetske van pletzen

zetske

Só het Altus vir Zetske gevra om te trou

Sean Else se Carla se nuwe ring

Carla en Sean Else met hul kinders, Vaughn (agter), Caylem (voor) en die nuutste toevoeging, Daniel. By hulle is Chucky, een van die viervoetige lede van hul gesin.  FOTO: Willem Lourens

Carla en Sean Else met hul kinders, Vaughn (agter), Caylem (voor) en die nuutste toevoeging, Daniel. By hulle is Chucky, een van die viervoetige lede van hul gesin.
FOTO: Willem Lourens

Sean Else carla else

Hoekom het Sean vir Carla ’n nuwe ring gegee? Vind hier uit

Crystal-Donna Roberts

Crystal-Donna is nie mal oor fyn ringe met diamante nie, daarom het Schalk Cornelessen vir haar spesiaal ’n ring laat ontwerp. “Dis tomboy-ish, maar ek hou baie daarvan!”

FOTO: Verskaf aan SARIE.com

FOTO: Verskaf aan SARIE.com

Lees meer oor Crystal-Donna en Schalk se trouplanne HIER

Schalk het haar verloofring spesiaal vir haar laat ontwerp FOTO: Verskaf aan SARIE.com

 

 

 

Kyk HIER na Nicholis Louw se Denise, Melinda Bam, Janina Oberholzer van Toks en Tjops, Elizma Theron, Beáte Olwagen verloof aan John-Henry Opperman, Janine Hofmeyr, Tanya van Graan, en Morné Morkel se Roz Kelly se ringe. 

Volgende week wys ons jou nóg van die plaaslike bekendes se ringe.

Lees ook