Nicholis en Denise op hul troudag in 2014 FOTO: Darrell Fraser

Het jy gehoor?

SA bekendes se verloofringe

Ons verkyk ons altyd aan oorsese bekendes se verloofringe, maar ons celebs op eie bodem se ringe is net so mooi!

Hier is van die mooiste ringe van ons celebs.

Nicholis Louw se Denise

(hooffoto)

Kyk na foto’s van dié paartjie se troudag HIER

Melinda Bam

FOTO: Instagram @melindabam

FOTO: Instagram @melindabam

 Kyk na Melinda en Adriaan se verlowingsfoto’s HIER

Janina Oberholzer van Toks en Tjops

Janina se verloofring FOTO: Instagram ( @janinasays)

Janina se verloofring
FOTO: Instagram ( @janinasays)

Lees meer oor Janina se verlowing HIER

Elizma Theron

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Beáte Olwagen verloof aan John-Henry Opperman

FOTO: Instagram @beateolw

FOTO: Instagram @beateolw

Lees meer oor dié TV-aanbieders se verlowing HIER

Janine Hofmeyr

Janine se ring (regs). Die middelste diamant is 1,3 karaat.

steve janine ring

Kyk na die video van Steve en Janine se troudag HIER

Tanya van Graan

Kyk na nóg van Tanya en Kasper se verlowingsfoto’s HIER

Morné Morkel se Roz Kelly

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Lees meer oor Morné en Roz se verlowing HIER

Volgende week wys ons jou nóg van die plaaslike bekendes se ringe.