FOTO: Instagram  sleepoutza

FOTO: Instagram sleepoutza

Het jy gehoor?

SA sakeleiers slaap op straat vir ’n goeie doel

Dít is die idee agter die 702 Sun International CEO Sleepout: Vir een aand sal Suid-Afrika se voorste sakeleiers hul snoesige beddens vir ’n stuk karton verruil. In die proses word geld vir ons land se hawelose kinders en jeug ingesamel. 

Die formidabele sakevrou en aktrise Annie Malan en Barclays Africa se Maria Ramos val ook onder die projek se “agente van verandering”. Die vroue gaan poog om elkeen R100 000 in te samel.

Annie Malan

Annie Malan

Die geleentheid, ’n eerste vir Suid-Afrika, vind Donderdag 18 Junie 2015 in Sandton, Johannesburg, plaas. Vind hier uit wie almal deelneem.

CEO Sleepout is ’n internasionale beweging wat in 2006 in Australië begin is. Daar word beraam dat daar tot dusver sowat $50 miljoen ingesamel is.

ceo

Kliek HIER indien jy ’n donasie wil maak.

Lees ook