Het jy gehoor?

SA hotel beste ter wêreld

Die Bushmans Kloof Wilderness Reserve & Wellness Retreat is pas deur die US Travel + Leisure World’s Best Awards as beste hotel ter wêreld aangewys.

Hierdie vyfster wildernis-wegbreekplek is geleë in die Cederberge, 270km vanaf Kaapstad. Dis ‘n ekologiese oase, ‘n eg Suid-Afrikaanse erfenisgebied, waar luuksheid en die natuur in harmonie saamleef. Van die aards dog luukse verblyf, tot die tradisioneel Kaapse kookkuns en die vlaktes vars lug, is dit g’n wonder Bushmans Kloof Daar’s sowat 130 plekke in die reservaat waar boesmantekeninge nog sigbaar is en talle bedreigde plant- en dierspesies het hier ‘n huis gevind.

Het jy geweet?
Die Twelwe Apostles-hotel in Kaapstad het ook beste stadshotel in die wêreld en beste hotelspa in Afrika en in die Midde-Ooste tydens dieselfde geleentheid gewen.

Cape Town, 10 July 2009: Having been rated against the finest hotels and lodges around the globe, Bushmans Kloof Wilderness Reserve & Wellness Retreat was voted the Best Hotel in the World in the 2009 US Travel + Leisure World’s Best Awards. The exclusive 5-star wilderness retreat at the foothills of the Cederberg Mountains, some 270m north of Cape Town (South Africa), also took pole position in the category of Best Hotel in Africa and the Middle East.

Sister property, Twelve Apostles Hotel and Spa performed equally well, winning top honours as both the Best City Hotel in the World, as well as the Best Hotel Spa in Africa and the Middle East.

Bushmans Kloof Wilderness Reserve & Retreat, located 270 kilometres from Cape Town, is a 5-star ecological oasis, uniting luxury and nature, providing the ultimate wilderness experience. A sanctuary to many  endangered species of fauna and flora and unique for over 130 San Bushmanrock art sites. Bushmans Kloof is a proud member of Relais & Chateaux and is recognised as one of South Africa’s Natural Heritage Sites.