FOTO: Instagram @leeann_liebenberg

FOTO: Instagram @leeann_liebenberg

Het jy gehoor?

FOTO: SA model Lee-Ann Liebenberg se dogter gebore + dís haar naam

Die Suid-Afrikaanse model Lee-Ann Liebenberg se tweede dogtertjie is gister gebore!

Die 31-jarige Lee-Ann en haar man, Nicky van der Walt, het hul tweede dogtertjie verwelkom. Nou het hul eersteling Gia (3), ’n jonger sussie Gabriella.

Kyk net die oulike foto van haar twee dogters wat Lee-Ann op Instagram gedeel het!

Só het Lee-Ann die nuus op haar Instagram-blad aangekondig.

Lee-Ann het tot op die laaste toe nog pragtig gelyk met haar baba-magie.

Lee-Ann en Nicky is sedert 2011 getroud.

Lee-Ann se Gia is blykbaar vreeslik opgewonde om met Gabriella te speel. En Gia lyk na ’n mode-meisie, nés ma!

FOTO’S: Twitter