Het jy gehoor?

SA seks-statistiek

Die beweerde seksvideo met oud-Springbok Joost van der Westhuizen het die land aan die gons gehad. Dit het verhoudings in SA weer in die kollig geplaas en SARIE het by Health24, wat onlangs hul jaarlikse
Great South African Sex Survey bekend gestel het, gaan kers opsteek. Volgens redakteur Heather Parker lyk dit tog of mense in langtermynverhoudings meestal gelukkig is met hul sekslewe.

Mense in langtermyn-verhoudings is meer geneig om seks met hul maat as “die beste ooit”
te beskryf. Byna die
helfte (sowat 48%
van mans en 46%
van vroue) sê hulle
geniet seks met hul
maat “elke keer”.

Sowat ’n kwart (23%) van mans het al vir seks
betaal, terwyl 4% van
vroue wat meer as
R30 000 p.m. verdien
dit al gedoen het, en net
1% van vroue wat minder verdien.

Sowat 83% van mans en 87% van vroue is
verlief op hul seksmaat.

Lees meer in jou nuutste SARIE!

Bron: www.health24.com

The Great South African Sex Survey